Paroles officielles de la chanson «Radikaal» : Cape Town Effects

Compositeurs : Nicolas Thiry
Chanteurs : Cape Town Effects
Auteurs : Jacques Jacobs, Elethu Mpengesi
Éditeurs : Jarring Effects Label
Albums :

Paroles officielles de la chanson "Radikaal"

Radikaal
Inleiding: Radikaal om arm te wies en te lies en te dink//

Inleiding: Radikaal om arm te wies en te lies en te dink//

Vers 1:

G'n god of satan/ 'n eenparty staat an/ soe naastenby na an/ Afrika se aard, san/ ek praat van/ peace en haat wan/ peace en haat gan/ hie
Tesaam pang/ wie's uiteraard bang/ vi saak vang/ is radikaal/ ôs
Vattie taal/ en lattie taal/ slattie staal/ van kapitaal/ wan
Kapitaal/ vattie skwaal/ vannie Paarl/ laat grafies daal/ sal soe
Bestaaf wies, faal!/ hy moet soes my ma wies, skraal!/ radikaal soe
Bepaal wies al/ soe in sy dinktenk/ dink vent/ wat hy moet inprent/ of
Inent/ in jou gesin, kent/ it begin as wenk/ al't jy min sent/ daai
Ding skent/ maak indent/ in jou intent/ as jy bemin, als ent!/ betaal
Rent!/ glattie sosialisties/ ôs bad hieso, rassisties/ vat als hieso,
Vi als lus wies/ allie mag hieso, ôs sisties/ glat vals hieso, moet
Baas wit wies/ gan mal hieso, moet klaas wit wies/ huh?

Brug 1:

Radikaal om arm te wies en te lies en te dink/ 1% vannie wêreld
Bevolking beheer ôs liewens/ multi-nasionale maatskappye steel Afrika
Blind/ hulle beginne oorlog om meer kroon te maak/ jy werk hard ommie
Minste te kry// Vers 2: Isse klas-uitdaging/ vanne ras van staking/
Wanne was da traking/ vanne ras wat Jaak sing?/ kannie tras wat staat
Bring/ klinkie kras ma traak min/ sit matras innie straat in/ burn
Matras op dié datum/ issie jas, ek praat vrin/ fisies draf en staak,
Kin/ miesies sag, sy baat min/ sysie taf, sy's klaar dun/ jy's hie af,
Kry gaping/ kryrie lap, kry gas in/ byrie dub! kry mask in/ bly innie
Pad, sy ma s'n!//

Brug 2:
Radikaal om arm te wies en te lies en te dink/ Hulle maakie
Natuur dood vi geld en nog krag en nog krag/ hulle het biljoene wat
Hulle nie wil deelie/ hulle betaal triljoene op wapens/ hulle tv en
Films beheer jou liewe/ hulle is ma net 1%/ hulle is swak/ hulle druk
Vrouens af/ hulle wil hê jy moete verbruiker bly/ behou die kommune//
Uitleiding: Ek maak nie soes my baas sê nie/ ek maak nie soes my baas

Sê X4

 
 


Facebook